• Join us on

Latest Articles Just For You

06 Feb 2018
0

Rocher Visser Upholstery was established in 2007 by Rocher Visser herself. She then quickly came to realize what exactly the trade entails and what the requirements were.

Simple does not necessarily mean mundane and boring. Nor does details and colour mean over-the-top. Whatever your style and requirements may be, they adapt to it and work according to your needs. And if you are one of those that find it tedious to make decisions in terms of interior decorating you are in luck. Rocher...

Dr Duan Thirion
19 Jan 2018
0

Bruksering of "kners van tande" word gedefiniëer as nie-funksionele aktiwiteit of para-funksionele gewoonte wat gekenmerk word deur nie-bewuste aanhoudende klemming of kners van tande. Die gewoonte kan voorkom terwyl jy wakker is of meer algemeen tydens slaap. Dit kom voor by kinders sowel as volwassenes en omdat die behandeling verskil gaan ek in hierdie eerste artikel fokus op bruksering by kinders (kinders onder ouderdom van 12 jaar).

Bruksering onder kinders kom redelik algemeen...

Anel Kirsten
19 Jan 2018
0

Nutrition directly affects a child’s ability to concentrate, learn, sleep and behaviour. To find out more about the role of diet in behaviour and concentration, keep reading.

NUTRITION AND BEHAVIOUR: WHAT WORKS?

Diet modification however does play a major role in the management of behaviour and attention as well as the associated symptoms. When dietary changes are made the results could sometimes be dramatic, sometimes it can hardly be noticed – this depends upon the child and...

Anel Kirsten
19 Jan 2018
0

There's a lot more to eating for sport than chowing down on carbs or sports drinks. Eating to reach your peak performance level doesn't require a special diet or supplements – it’s all about balancing your meals. Most importantly is the AMOUNT and TIMING of intake of certain nutrients.

Game-Day Eats

Nutrition BEFORE events / competitions
Your performance on game day will depend on the foods you've eaten over the past several days and weeks. To boost your performance,...

19 Jan 2018
0

Thrown away yet another plate of your child’s food? OR is he/she refusing to eat anything else than french fries for the last two days – if anything at all? Have you gone from begging, to nagging to screaming just to get in one bite of veggies? Well, JOIN THE CLUB!

I am a dietitian (yes dietitians too can have children with eating troubles) and a mother of a 4 and 2 year old. My 4 year old daughter has been introduced to every possible fruit and vegetable as a baby and ate it all –...

19 Jan 2018
0

Wanneer Goeie Lesers Nie Verstaan Wat Hulle Lees Nie

n Algemene leesversteuring bly dikwels ongediagnoseerd totdat dit ‘n probleem word, is die gevolgtrekking van ‘n vyf jaar lange studie soos gepubliseer in die aanlyntydskrif, Brain Connectivity.

Disleksie, ‘n leesversteuring wat maak dat kinders letters verwar en moeilik hardop lees, is die onderwerp van baie navorsing. Dit is egter nie die geval met die minder bekende Spesifieke Leesbegrip Gebrek (SLBG) nie. SLBG kom daarop...

19 Jan 2018
0

Dr Duan Thirion gee antwoorde op vrae:

duanthirion

Ronel Cronjé Loubser Hoekom is hul so duur? hahaha! Raad vir erge tandvleis ontsteking asb? Sal 'n kursus antibiotika help?
Die beste vir tandvleis ontsteking is om die oorsaak daarvan te bepaal en te behandel. Die meeste van die gevalle help dit om skoonmaak by mondhigiënis te laat doen. Antibiotika is laaste uitweg en word slegs in kombinasie met sekere behandeling gedoen.
As die oorsaak verwyder is sal die...

19 Jan 2018
0

Erosie van tande, is die verlies van tandstruktuur wat veroorsaak word, deur veral suur in die mond en mondomgewing.

Daar is beide in die praktyk, sowel as in wêreldwye artikels, bewyse dat tanderosie aan die toeneem is. Om tanderosie op ‘n gevorderde stadium te behandel, raak baie kompleks (asook duur) en daarom is dit belangrik om voldoende kennis te he ten opsigte van die voorkoming daarvan, eerder as die behandeling.

Die voorkoms van tanderosie neem eksponensiëel toe veral...